• COMPASSIONATE CARE FOCUSED ON YOUR NEEDS
  • TRUSTED ADVICE YOU AND YOUR FAMILY CAN COUNT ON
  • STATE OF THE ART MEDICAL TECHNOLOGY

St Stephen in Paarl Post

Aan St. Stephens Sub-Akute Hospitaal in Skoolstraat, Noorder-Paarl:

Wat ‘n vyfster mediese fasiliteit. Dankie vir die professionaliteit en deernis tydens Janie Meyer van die Poskantoor (Paarl) se verblyf. Alles is vergemaklik omhaar, haar familie en vriende deurentyd te verwelkom.

Almal het soveel waardigheid bewys aan haar as mens. Dit is deur buitestanders ook waargeneem. Die fasiliteit is voorwaar ‘n aanwins vir die Paarl. Dankie aan almal.